ONS HANTEER
JOU KRISIS

CrisisOnCall

 

 HANTEER 

jou krisis wanneer jy nie kan nie

As lid van CrisisOnCall, maak ons unieke identifikasie armbandjie
dit moontlik vir noodwerkers en CrisisOnCall om jou te identifiseer
en jou krisis te bestuur as jy nie instaat is nie.
Dit kan jou lewe red!

ONS DIENSTE

ONS DIENSTE

KRISIS
IDENTIFIKASIE
KRISIS
BEL MY
KRISIS
INFORMASIE
KRISIS
HULPLYN
KRISIS
KAPING
KRISIS
KINDER VEILIGHEID
KRISIS
DEMENTIA
KRISIS
AMBULANS
KRISIS
MEDIESE ADVIES
TRAUMA
BYSTAND
KRISIS VOERTUIG BYSTAND
KRISIS
OORNAG BYSTAND
KRISIS
HUIS BYSTAND
KRISIS
TROETELDIER BYSTAND
REIS
MONITOR
PADKAART
BYSTAND
GESONDHEID
BYSTAND
REGS
BYSTAND

Alle CrisisOnCall dienste
is landswyd beskikbaar 24/7

Alle CrisisOnCall dienste
is landswyd beskikbaar 24/7

WARE VERHALE

Elektriese ontploffing

Ek was by die werk om elektriese kontrakteurs op die terrein by te staan, aangesien ons 'n groot kragonderbreking...

Virale infeksie betyds gevang

My vrou was omstreeks 01:00 die oggend siek en het gebraak. Sy was gedisoriënteerd, dehideered en haar bloeddruk...

Vas aan die kant van die pad

Ek wil graag al die rolspelers wat betrokke is by die sleep van ons voertuig vandag bedank vir hul vriendelike diens. ...

Woonstel aan die brand

Namens die inwoners van die Deutsches Senioren Wohnheim in Oatesstraat 73A, Groenfkloof, Pretoria, wil ons almal by...

My man klop COVID danksy CrisisOnCall

Dankie  vir jou  ongelooflike ondersteuning in ons tyd van krisis. ...

Helikopterhulp red 'n lewe

My man het op 15 Februarie 2021 mediese hulp nodig gehad  op 'n plaas in Ohrigstad. Die paramedici wat daar...

Mediese nood personeel benodig kritiese lewens reddende
inligting by elke ongeluk of nood situasie.

"Wie sal jou
bystaan
in 'n krisis situasie?"

"Wie sal jou
bystaan
in 'n krisis situasie?"

Vir meer ingligting oor COVID-19 besoek gerus die  sacoronavirus.co.za  webtuiste.